SA lugdienste ervaar oplewing

Suid-Afrikaanse lugdienste sê hulle het ‘n beduidende verbetering in hul bedryfs-volumes die afgelope Kersseisoen aangeteken. Baie vlugte was in Desember 2020 en 2021 gekanselleer weens die Covid-inperkings met aanvraag vir vlugte wat in Desember 2022 baie meer was in vergelyking met ‘n jaar tevore. Vlugte was laat verlede jaar egter baie duurder as in Desember van 2021, maar steeds was die aanvraag so groot dat baie sitplekke reeds voor die skoolvakansies uitverkoop was. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…