Franse Ope bied opwindende wedstryde vandag

Die tweede ronde van die Franse Ope het vandag op Roland Garros in Parys begin. In die vroue-afdeling sal die aandag op die sewende gekeurde, driemalige kampioen, Serena Williams van Amerika wees wanneer sy teen Mihaela Buzărnescu van Roemenië te staan kom. In die mans-spel takel die vyfde gekeurde Stefanos Tsitsipas van Griekeland die Spanjaard Pedro Martinez, terwyl die sesde gekeurde Duitser Alexander Zverev en die Rus, Roman Safiulin, sake sal uitsprook. Nog ‘n Russiese speler, Karen Khachanov, en die Japannese veteraan Kei Nishikori sal ook kragte meet