Covid-intentingsveldtogte moet tot ‘n einde kom, en daar is verskeie redes

Die nie-regeringsorganisasie in Suid-Afrika, Transformative Health Justice, sê die Covid-19-inentingsveldtog moet gestaak word totdat ʼn volledige onafhanklike ondersoek gedoen is en die uitslag bekend is oor óf daar newe-effekte of sterftes is wat moontlik deur die inentings veroorsaak is. Die uitvoerende hoof van Transformative Health Justice, Shabnam Mohamed, sê die organiasie het vasgestel kinders onder vier word ingeënt en dis teen die wet. Volgens haar berus hulle saak op waarnemings van dokters en gesondheidswerkers ten opsigte van die nadelige gevolge van die entstof: