Krieket: Proteas sal moet beter moet kolf

Krieket: Suid-Afrika en Australië speel van Maandag af in die tweede toets in Melbourne. Die tuisspan het die eerste wedstryd in Brisbane binne twee dae gewen en die kolfblad van die Gabba is beboet omdat dit onder standaard was en 34 paaltjies binne twee dae gekantel het. Die Protea-speler Khaya Zondo is van mening hulle sal moet beter vaar met die kolf.