Blitsbokke sal alles gee in DubaiDecember 1, 2022
Die Springbok-sewes se kaptein Siviwe Soyizwapi sê hulle is vasbeslote om die naweek ‘n beter vertoning in die Dubai-afdeling van die Wêreldreeks te lewer. Die Blitsbokke is in Groep A saam met Groot Brittanje, Kenia en Australië. Suid-Afrika is die verdedigende kampioene en het die Dubai-sewes al nege keer gewen. Hulle het vroeër die maand in die eerste toernooi in Hongkong sewende geëindig maar Soyizwapi is oortuig hulle kan beter doen: