Swart Vrydag: Versigtig vir bedrog

Swart Vrydag is wel die begin van die feestyd-handel, maar verbruikers moet in gedagte hou dat bedrieërs hierdie tyd van die jaar baie bedrywig is. Dit is die mening van die uitvoerende hoof van die Suider-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens, Manie van Schalkwyk…

Van Schalkwyk sê verbruikers moet seker maak dat hulle ingelig is voordat hulle hierdie tyd van die jaar besluit om enige aanlyn inkope doen: