Nomad-visum sal baie beteken vir Namibië

Simonis Storm sê die swak Namibiese dollar en die landskap van Namibië is baie aanloklik vir buitelandse werkers wat nie kantoorgebonde is nie om in Namibië te vestig. Die makelaarsfirma het die bekendstelling van die Namibise Nomad-visum verwelkom, soos Theo Klein verduidelik.