Fase-drie duur voort in SA

Eskom het aangekondig fase drie-beurtkrag sal weer vanaf vier-uur vanmiddag in die buurland van krag wees. Die kragverskaffer sê gedurende hierdie tyd hoop hy om damvlakke by die pompstasies aan te vul. Die woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê fase drie sal verleng word tot vyf-uur môreoggend: