Lugvaartkenner sê stralerbrandstof is môre by Kaapstad-lughawe

‘n Lugvaartkenner het gereageer op die Lughawensmaatskappy Suid-Afrika wat sê hy het die Kaapstadse Internasionale Lughawe se reserwevoorraad van stralerbrandstof verhoog. Die vaartuig met die vrag stralerbrandstof, het aangekom. Sodra die gehalte getoets is, sal die brandstof in die raffinadery ingepomp word. Linden Birns, die Internasionale Lugvervoervereniging, Iata se adviseur vir openbare betrekkinge en mediaverhoudinge …