Andre sal steeds optree, al is Grensloos gekanselleer

Die Grensloos-toer na Namibië gaan nie meer plaasvind nie omdat Coenie de Villiers, wat die toer met Andre Schwartz opvoer, opgeneem is in die hospitaal met longontsteking. Maar, daar is besluit, ‘the show must go on’ en Andre Schwartz is hier met sy Any dream will do-vertoning. Jolene Nel, organiseerder van die toer, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.