Minister moet sê oor SABC se mislukkings, eis DA

Die DA sê die buurland se minister van kommunikasie, Khumbudzo Ntshavheni, moet aan die Parlement verantwoording doen vir die vele mislukkings by die SABC. Die woordvoerder van die party, Dianne Kohler Barnard, sê vakbonde dreig met ‘n staking terwyl die minister, na wat berig word, die uitgaande raad dreig en die openbare uitsaaier tot ‘n verlies van 530 miljoen Suid-Afrikaanse rand dryf. Kohler Barnard sê dit lyk of Ntshavheni dink sy kan skoon uit die gemors stap as sy almal behalwe haarself blameer: