Weiding lyk goed, maar nou is daar kommer oor brandeMay 18, 2021

Namibië het ‘n goeie reënseisoen gehad, en talle vee- en gewasboere is tevrede. Jason Emvula, President van die Namibië Nasionale Boere-unie, sê alhoewel dit in die meeste dele van die land goed gereën het, is daar nou ook groter uitdagings soos veldbrande. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *