Ongeveer 50 000 Namibiërs reeds geëntMay 17, 2021
Die Namibiese Minister van Gesondheid Dr. Kalumbi Shangula het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik wat die prosedure is as mens jou teen Covid-19 wil laat inent. Volgens hom word verskillende entstowwe in die land gebruik, en meer as 50 000 mense is reeds ingeënt.