Proteas is gereed vir eerste T20 kragmeting in Bristol

Die Proteas se T20-groep is in Bristol, Engeland, vir hulle reeks van twee wedstryde teen Ierland. Die eerste kragmeting vind vanaand plaas. Suid-Afrika se spelpeil is hoog na ‘n T20-reeksoorwinning van 2-1 oor Engeland. Die Protea-kolwer Aiden Markram sê Ierland verbeter steeds met elke reeks: