Vulstasie-eienaars: Ministerie neem ons nie ernstig op nie

Frustrasie bou onder vulstasie-eienaars met die vergadering smet die lynministerie wat vanoggend 11:30 sou plaasvind, wat uitgestel is tot vier-uur vanmiddag. Talle kom van ander dorpe regoor die land om die vergadering by te woon. Jafet Nakanue, vulstasie-eienaar in die Noorde het sy reaksie so verwoord.

Hy meen daar is geen respek nie.