SA se gemeenskappe moenie hande in eie reg neem nie

Die Suid-Afrikaanse Polisiëringsvakbond het die regering se oproep onderskryf en gemeenskappe gemaan om nie die reg in eie hande te neem nie. Dit volg na die skokkende vlaag van massaskietery wat tientalle mense se lewens regoor die land geëis het. Lesiba Thobakgale van die vakbond sê die polisie kom ook onder skoot want sommige gemeenskappe beweer beamptes is nie sigbaar in hulle gebiede nie: