Opperman maak 0.20 rugbyspan bekendMay 12, 2021

Die Afrigter van die Namibiese onder 20 rugbyspan, Jood Opperman, het sy span bekendgemaak. Hulle sal vanaf 26 Junie tot 4 Julie aan die 2021 Rugby Afrika Barthés-toernooi in Nairobi in Kenia deelneem. Opperman het aan Kosmos 94.1 Nuus vertel hy het ‘n gebalanseerde span gekies.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *