Geskiedkundige ontdekking in EgipteMay 12, 2021
Argeloë het sowat 250 grafte van sowat 4 200 jaar gelede in die stad Sohag in Egipte ontdek. Een graf, wat dateer uit die dae van die Ou Koninkryk, is oortrek deur hiërogliewe en bevat ook ‘n offerkamer, berig internasionale media.