Afrikaanssprekendes traag om ingeënt te wordMay 12, 2021

Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners is huiwerig om die Covid-entstof te ontvang. Dit is volgens die nasionale studie oor inkomste-dinamika se mobiele koronavirus-opname wat onder alle groepe gedoen is. Daar is bevind dat meer as 70 persent van Suid-Afrikaanse volwassenes bereid is om ingeënt te word, maar 42 persent van die Afrikaanssprekendes is huiwerig daaroor in vergelyking met die nasionale gemiddeld van 29 persent.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *