PDM is trots op Venaani by PAP

Die PDM-party sê dat hy baie trots op sy leier McHenry Venaani is dat hy verkies is tot die Pan-Afrika parlement. Nico Smit sê sake wat die SAOG-streek raak, is uiters belangrik vir Venaani en hy kan nie net plaaslik nie, maar ook streeksgewys ‘n groot verskil maak.