Staatskaping kan weer voorkom – Zondo

Die voorsitter van die staatskapingskommissie Raymond Zondo sê die aanbevelings en bevindinge in die verslae oor staatskaping sal nie noodwendig verseker dat staatskaping nooit weer plaasvind nie, maar dit is ‘n klein bydrae om te verseker dat so-iets nie herhaal word nie. Die finale verslag is oorhandig aan President Cyril Ramaphosa met verdoemende bevinding oor Jacob Zuma en die Gupta-broers: