NWR ontvang groot skenkingMay 10, 2021
Namibia Wildlife Resorts se Gasvryheidsinstituut het 122 kartonne vis ter waarde van N$20 000 van Tunacor ontvang. Die skenking ondersteun die nuutgestigte NWR Gasvryheidsinstituut se studente om kulinêre kunsies tydens hul opleiding te oefen. Upahee Kasete van NWR is aan die woord.