Copps 94.1 kuier by die kusMay 28, 2022

Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teenmisdaad realiteitsprogram was Vrydagaand weer regstreeks op die lug, die keer vanaf Walvisbaai met ons borge G4S Namibia, M&Z Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, E-Med Rescue 24 en die Windhoekse Stadspolisie. Oor Vrydagaand se program sluit ons aan by JP Nel wat op grondvlak was.