Kaapstad bewillig R77m vir haweloses
Die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die stad het sy versorgingsprogram in die 2022/2023-boekjaar tot 77 miljoen Suid-Afrikaanse rand verhoog om mense te help om van die straat af te kom. Hill-Lewis sê hierdie program sluit in die stad se herintegrasie-eenheid van beroepslui in maatskaplike ontwikkeling wat tans reg oor die stad besig is om ‘n opname van haweloses te doen: