Kaapstad sukkel met water, sanitasie as krag af is

Die Stad Kaapstad se direktoraat vir Water en Sanitasie sê hy stel voortdurend maatreëls in om die uitwerking van beurtkrag op sy infrastruktuur te bekamp. Die stad se woordvoerder, Zahid Badroodien, sê dis om seker te maak die water- en sanitasiedienste gaan so normaal as moontlik voort wanneer die krag afgaan. Hy sê water- en rioolpompstasies, afloopwater- en water-behandelingsaanlegte het almal elektrisiteit nodig om behoorlik te werk: