Hipertensie vandag herdenk… dis meer algemeen as wat jy dink

Vandag word Wêrelddag van Hoë Bloeddruk herdenk. Die dag word jaarliks op 17 Mei herdenk om bewustheid oor hoë bloeddruk te bevorder, veral omdat daar ‘n gebrek aan genoeg kennis is onder pasiënte met hoë bloeddruk. Nicole Jennings, woordvoerder van Pharma Dynamics gee wenke hoe om hoë bloeddruk te bestuur en gesond te bly.