Twee NEFF-leiers bring dringende borgaansoek in hof

Die regspanne van die twee NEFF-leiers Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma is tans besig met ‘n dringende borgtogaansoek in die Windhoekse landdroshof in Katutura. Die China Town-saak van die twee saam met ses ander is tot 5 Julie uitgestel. Amushelelo en Nauyoma bly in aanhouding. Simon Amunime van die AR-bewering gesels met Kosmos 94.1 Nuus.