Nicklaus het Evans inspireer

Ryan Evans van Engeland sê raad van die legendariese Amerikaanse gholfspeler Jack Nicklaus het hom geïnspireer voordat hy gister met die Dimension Data Pro-Am op die Outeniqua-gholfbaan by Fancourt in die Wes-Kaap begin het. Hy het ‘n openingsronde van tien onder 62 aangeteken en is een hou voor Michael Hoey van Noord-Ierland. Evans sê sy geestelike benadering het die grootste verskil gemaak, na advies van Nicklaus en ‘n vriend: