TopCheri wil rok en jas verruil vir hoogste aanbod sanitêre doekies
Die Namibiese sangeres, TopCheri, probeer broodnodige sanitêre produkte vir jongmeisies insamel. Op haar sosiale media platforms is foto’s van haar in ‘n swart nommertjie, met ‘n groen baadjie wat sy basies wil verruil vir die hoogste aanbod sanitêre doekies. Sy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.
Besoek asseblief haar sosiale media platforms om deel te neem…