Joernaliste moet nie sensasie najaag nie

Vanjaar se Wêreld Persvryheid-dag lê die klem op die uitdagings van sosiale media en fopnuus. Namibië se deurwinterde redakteur en nuusvrou Gwen Lister, sê joernaliste moet opstaan en sensasionele verslaggewing verruil vir in-diepte stories.