Omaruru-tydren was taai, maar lekker!

Die Omaruru Shell V-Power-tydren was ‘n reuse-sukses. Volgens Dippies Dippenaar van die Redline-motorklub wat die tydren gereël het, was dit die jaar taai maar, baie lekker en alles het sonder enige haakplekke verloop.