Goewerneur sê oor Cheetah-sementApril 21, 2022
Die goewerneur van die Otjozondjupa-streek, James Uerikua, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor sy hoë-vlak vergadering wat Woensdag met die bestuur van die Cheetah-sementfabriek aan die buitewyke van Otjiwarongo gehou is. Die vergadering, saam met verskeie ander belanghebbendes, is gereël na ‘n aantal klagtes oor werksomstandighede by die fabriek aan die lig gekom het.