Rusland en Oekraïne ruil gevangenes uit
Rusland en Oekraïne is besig om gevangenes uit te ruil. Tatiana Moskalkowa se menseregte-kommissaris, het vandag bevestig vier Russiese staatsamptenare van die kernernergie-korporasie, Rosatom en Russiese soldate het in Rusland aangekom. Iryna Vereshchuk, Oekraïnse adjunk-premier, het gesê twaalf weermaglede kom huis toe. Dit was die derde uitruiling van gevangenes in opdrag van President Volodimir Zelensky