DBN-baas sê oor TransNamib se lening
Die Ontwikkelingsbank van Namibië se uitvoerende hoof, Martin Inkumbu, het bevestig dat sy bank en die Ontwikkelingsbank van Suider-Arika ‘n lening van 2,6 miljard Namibiese dollar aan TransNamib toegestaan het. Die hoof uitvoerende beampte van DBN, Martin Inkumbi …