NWR: grootskaalse verliese was verwagMay 3, 2021
Namibia Wildlife Resorts het pas sy algemene jaarvergadering gehou en wydlopende aspekte van die impak van die Covid-19 pandemie het onder die loep gekom. Die Hoof Uitvoerende Beampte van die NWR, Matthias Ngwangwama het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die verloop van die vergadering.