Action Society het kommer oor kaderontplooiing in SAPD

Action Society in die buurland sê indien die status quo voortduur ten opsigte van bestaande en nuwe aanstellings in die polisiediens se topleierskap, sal nog kaderontplooiing deur die ANC volg. President Cyril Ramaphosa het verlede maand die nasionale polisiekommissaris, Khehla Sitole, se dienskontrak beëindig. Action Society se woordvoerder, Ian Cameron, sê hulle beywer hulle onverpoosd vir ‘n onafhanklike paneel kenners om die werwing van SAPD se topamptenare te hanteer om deursigtigheid en aanspreeklikheid te verseker: