Boetes kan opgehef word oor indiensneming in SA

Suid-Afrikaanse maatskappye kan binnekort beboet word as die aantal buitelandse werknemers nie ooreenstem met indiensnemingskwotas nie. Die regering het planne aangekondig om die nuwe beleid in werking te stel in ‘n poging om die beperking op die aantal buitelandse werkers af te dwing. Die uitvoerende hoof van die Afrika-diaspora-netwerk, Vusumuzi Sibanda, het die besluit verwelkom, maar is bekommerd hoe dit buitelander met werksvisums gaan raak: