Drie van 5 ‘polisiebeamptes’ in hegtenis geneem

Die Erongo polisie het drie mans in hegtenis geneem in verband met die rooftog waar kriminele hul voorgegee het om polisiebeamptes te wees. Die drie vorm deel van ‘n groep van vyf wat ‘n inwoner van Omaruru uiteindelik van 50 000 dollar beroof het in ‘n kompleks misdaad-operasie. Inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo polisie het wenke vir die publiek.

Hy het ook ‘n waarskuwing gerig aan misdadigers…