Gemeenskap 2 jaar sonder water, maar herstel was minder as N$700
Die Direkteur-Generaal van die Nasionale Beplanningskommissie Obeth Kandjoze het sy frustrasie uitgespreek met gemeenskappe en streeks leierskap strukture wat op die sentrale regering wag in plaas van om self herstelwerk te doen. ‘n nedersetting in die Kavango Oos-streek is reeds 2 jaar sonder water as gevolg van ‘n klein uitdaging met ‘n boorgat wat self herstel kon word. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat….