IPC-leier hou regstreekse vergadering op FacebookJanuary 17, 2022

Die leier van die Independent Patriots for Change, dr. Panduleni Itula, gaan vanmiddag om halfses ‘n regstreekse uitsending op die party se Facebook-blad hou. Volgens die IPC se nasionale voorsitter, Brian Black, gaan Itula se gesprek verrassings oplewer. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus die party se visie oor die 2025-verkiesing gaan ook bespreek word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *