SA loop voor met navorsing oor Omikron

Die Afrika Sentrum vir Siektebeheer sê Suid-Afrika is die enigste land op die vasteland wat omvattende inligting oor tendense van die Omikron-variant bied. Gevalle wat deur die variant in die land veroorsaak word, is aan die daal. Die direkteur van die Sentrum, John Nkengasong, sê dit is moeilik om te bepaal of Omikron-gevalle ‘n piek op die vasteland bereik het, of nie: