Matigheid voor oë, waarsku polisieApril 23, 2021
Nampol het lede van die publiek gemaan dat beamptes die naweek regoor die land ontplooi is om te verseker dat Covid-maatreëls nagekom word. Talle mense het salarisse ontvang en voorvalle van geweld, dronkbestuur en misdaad is algemeen met naweke wat aan die einde van die maand voorkom. Die polisie se Woordvoerder Adjunk Kommissaris Kauna Shikwambi het haar waarskuwing aan die publiek so verwoord.