Amazon bou in Kaapstad

Amazon sal sy Afrika hoofkwartiere in Kaapstad oprig in ‘n projek wat 14 miljard Namibiese doller werd is. Vyftien hektaar is bekom vir die maatskappy en sal ook behuising insluit. James Vos, Burgermeester Komiteelid vir Ekonomiese Geleenthede in Kaapstad…