DA sê korrupsie op grense met end kryNovember 16, 2021

Die onbeskaamde beweerde korrupsie deur dieselfde mense wat wet en orde by Suid-Afrikaanse grense moet handhaaf, dui op ‘n gebrek aan uitvoerende toesig deur die Departement van Verdediging en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Dit is hoekom die minister van verdediging Thandi Modise, drasties moet optree, sê DA-parlementslid, Kobus Marais. Hy meen die onthulling deur die media van beweerde korrupsie by die Beitbrug-grenspos dui op voortdurende probleme met korrupsie:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *