Nuwe wapenwet – alles is doodstilNovember 16, 2021

Die Wapeneienaars-vereniging van Namibië se jaarvergadering wat in Augustus verlede jaar gehou sou word, het nog nie plaasgevind nie. Die wetgewing rakende die wapeneienaarskap is nog steeds dieselfde en niks is tot op hede aangepas nie. Kallie Venzke, voorsitter van die vereniging sê hulle het nog geen terugvoering van die minister ontvang nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *