Ongeskoolde plaaswerkers moet waai… hier’s hoekomNovember 16, 2021

Dit is nie ekonomies haalbaar om ongeskoolde Suid-Afrikaanse plaaswerkers in die waardeketting te hou nie weens die aanvraag na spesifieke vaardighede en die dubbelsyfer-loonverhogings wat vroeër vanjaar ingestel is. Dit is die mening van Agri SA se arbeid- en indiensneming-regspesialis, Lebogang Sethusha. Sy waarsku dat verdere verhogings in die salarisse van plaaswerkers volgende jaar tot nóg werksverliese kan lei en intree-werksgeleenthede kan belemmer. Sethusha sê daar was in die eerste kwartaal van vanjaar sowat 792 000 werkers in dié sektor in diens teenoor 810 000 in die vierde kwartaal verlede jaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *