Fishrot: Gustavo se borgaansoek is vandagNovember 15, 2021

Ricardo Gustavo, een van die Fishrot-beskuldigdes, se borgaansoek begin vandag voor regter Herman Oosthuizen. Sy mede-beskuldigdes se aansoek is Vrydag tot volgende jaar 24 Januarie uitgestel. In daardie saak het Sacky Shanghala, James Hatuikulipi, Otneel Shuudifonya, Pius Mwatelulo en Phillipus Mwapopi aansoek om borg gedoen voor regter Shafimana Ueitele.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *