AR sal Chinese uitbuiting van werkers stop sitNovember 12, 2021
Die Affirmative Repositioning-beweging sê hy sal alles in die stryd werp om die uitbuiting van Namibiese werkers deur Chinese burgers, en volgens Simon Amunime van die beweging, ook Indiërs, in Namibië stop. Amunime verduidelik.