Plaaswerkers se minimumloon styg met 18%November 9, 2021

Die minimumloon vir plaaswerkers van 2017 sal vanaf 1 Januarie 2022 met 18 persent verhoog na suksesvolle onderhandelinge tussen die Namibië Landbouforum wat bestaan uit drie boere-unies en die Namibië Plaaswerkersvakbond, Nafwu, wat vandag onderteken is. Die minimumloon vir plaaswerkers is nou 1 653 Namibiese dollar per maand. Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewersvereniging het beklemtoon dit is die minimumloon vir intree-werkers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *