Miljoene bestee op bystand

Die Namibiese Eerste Minister Dr Saara Kuugongelwa het die motivering vir die 2021 begroting in die Nasionale Vergadering gelewer. Miljoene is bestee op bystand as gevolg van Covid en die regering se ramp-risikofonds. Amper 140 miljoen Namibiese doller is op voedselbystand, lewendehawe ondersteuning en meer bestee

Amper 250 miljoen doller is opsygesit vir watervoorsiening deur streeksrade tydens die 2019 droogte en 20 miljoen doller is bestee op sprinkane.